SENEKAL

Ons voorsien oplossings deur middel van toegevoegde waarde ten opsigte van oudit, belasting en finansiële dienste aan die landbousektor, professionele entiteite en die publiek.

Enslins is 'n nuwe generasie firma in die oudit en rekenmeestersbedryf. As deel van 'n uitgebreide nasionale en internasionale netwerk, voorsien ons 'n eenstop-diens aan die individu sowel as korporatiewe reuse.

Deur middel van ons toegevoegde waarde, kultuur en kliëntefokus, beoog ons om 'n positiewe en konstante bydrae te lewer tot die groei van die Suid-Afrikaanse ekonomie.


Hierdie webwerf lyk op sy beste met High Color (16 bit ) of True Color (24 bit) 800 x 600 pixels en Microsoft Internet Explorer 5 of hoër.
Geskep deur die Webmeester.